MICROWISE Internasionale Geassosieerde Laboratorium: navorsingspanne van die Universiteit Stellenbosch en die INRAE van Montpellier, Frankryk, span kragte saam om die uitdagings van die wynbedryf aan te spreek.
Die Internasionale Geassosieerde Laboratorium “Mikroorganismes vir innoverende veerkragtigheid teen klimaatsverandering en volhoubaarheid van wynmaak” (MICROWISE) bring twee navorsingseenhede...












