Faculty of AgriSciences

MICROWISE Internasionale Geassosieerde Laboratorium: navorsingspanne van die Universiteit Stellenbosch en die INRAE van Montpellier, Frankryk, span kragte saam om die uitdagings van die wynbedryf aan te spreek.

Die Internasionale Geassosieerde Laboratorium “Mikroorganismes vir innoverende veerkragtigheid teen klimaatsverandering en volhoubaarheid van wynmaak” (MICROWISE) bring twee navorsingseenhede...

The Wood App – alles oor hout, binne almal se bereik

The Wood App – alles oor hout, binne almal se bereik Sedert die bekendstelling van The Wood App (https://thewoodapp.com/), het hierdie innoverende produk van die Departement Bos- en Houtkunde van die...

Agronomie 454, 742 & 444 Toer 2025

Tydens die September reses het die Agronomie studente die voorreg gehad om die jaarlikse Agronomiestudentetoer by te woon – en watter wonderlike ervaring was dit nie! Gedurende die toer het ons verskeie...

Universiteit Stellenbosch se Plantsiekte – en Plaagdiagnostiese dienste bereik nuwe hoogtes

In ’n innoverende stap vir plant- en insekdiagnose het die Plant Disease Clinic Stellenbosch (PDC) en Bluebug Insek Diagnostiese Dienste amptelik in April 2025 saamgesmelt!  Die nuut verenigde diens sal onder die...

Gesogte internasionale toekenning vir Prof Marena Manley 

Prof Marena Manley, van die Departement Voedselwetenskap, is deur die Internasionale Raad vir Naby-infrarooi-spektroskopie (ICNIRS) as die 2025-ontvanger van die gesogte Tomas Hirschfeld-toekenning (THA)...

Plantsiektekliniek woon die Nasionale Biosekuriteitsberaad in Pretoria by 

Sonja Coertze en Elaine Basson (Plantsiektekliniek Stellenbosch, Departement Plantpatologie) is genooi om die Nasionale Biosekuriteitsberaad by te woon, wat op 10–11 Junie 2025 by die Hatfield-kampus, van die...

Globale Kundigheid Ontmoet Plaaslike Innovasie by die IMPACT Oop-Lug Laboratorium

Na die bekendstelling van die IMPACT OAL (Intensiewe Monitering van Aangeplante en Mededingende Bome Oop-Lug Laboratorium) deur die Hans Merensky-leerstoel in Gevorderde Modellering van Eucalyptus-Houtvorming...

Studie oor regeneratiewe wynbou pak bul by die horings

Nuwe studie onder leiding van die Universiteit Stellenbosch toets of die gebruik van beeste en dekgewasse volhoubare wynbou kan bevorder. South Africa Wine befonds die studie, wat die bedryf sal help om...

Kenners wêreldwyd doen ’n oproep vir groter naaldekokerbewaringsaksie

Naaldekokers belangrike insekte vir beoordeling van water- en grondgehalte. Word deur verskeie faktore bedreig. Moet by wyer bewaringsinisiatiewe ingesluit word. Aksieplan vir bevordering van...

ʼn Nuwe voorsitter vir Departement Genetika aan die Universiteit van Stellenbosch

Prof. Clint Rhode is sedert die begin van 2025 die nuwe voorsitter van die Departement Genetika. As ‘n opkomende akademiese leier en gesiene navorser is Prof. Rhode ʼn bekende in die Genetika dissipline. Sy...

Neem jou lekker leesboeke saam vir jou vakansiebreek!

Die US Biblioteek beskik oor ‘n wonderlike versameling ontspanningsleesboeke wat jy kan verken vir jou Desember- / Januarie-lees. Of jy nou hou van ‘n goeie moord-raaisel, fantasiewêrelde wil verken,...

Help kinders speel-speel leer oor die natuur

Heléne Booyens (Bewaringsekologie-klas van 2014) het vanjaar die eerste titel in ’n reeks natuurboeke vir kinders geskryf en gepubliseer. Boek een gaan oor soogdiere, en het in Engels en Afrikaans uitgekom....

#blog_module_690863d1a775a.blog-posts .blog-post_title, #blog_module_690863d1a775a.blog-posts .blog-post_title a { font-size:30px; line-height:46px; font-weight:600; }