Die Welgevallen Wynkelder is tussen Coetzenburg en Paul Roos Gimnasium geleë.
Sedert 2008, word wyn hier onder die US-handelsmerk gemaak, en het die kelder sy eerste Pinotage wat kommersieel beskikbaar is, gelewer.
US is die enigste Suid-Afrikaanse universiteit wat wyn vir die publiek produseer.