Kamer 1027, JS Marais-gebou, Victoriastraat, Stellenbosch

+27 21 808 4792

AgriSciences
EN AFR
  • TUIS
    • VOORGRAADSE STUDENTE >
      • My SUN
      • Jaarboek/Kalender
      • ARTLA
      • Taalbeleid
      • AgriWetenskappe Studente-vereniging
      • Ondersteuning vir Studente
    • NAGRAADS >
      • Algemene Inligting
      • Voornemende Studente
      • Internasionale Studente
    • KORTKURSUSSE
    • JONGSTE NUUS
      • Nuusbriewe
      • Jaarverslae
  • WIE IS ONS?
    • BESTUURSPAN
    • DEKAANSAFDELING
    • JAARBOEK
    • DEPARTEMENTE
    • BLOG
  • DEPARTEMENTE
    • Landbou-ekonomie
    • Agronomie
    • Veekunde
    • Bewaringsekologie en entomologie
    • Voedselwetenskap
    • Bos-en houtwetenskap
    • Genetika
    • Hortologie
    • Plantpatologie
    • Grondkunde
    • Wingerdbou en Wynkunde
  • INSTITUTE EN SENTRUMS
    • Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB)
    • Suid-Afrikaanse Navorsingsinstituut vir Druiwe en Wyn (SAGWRI)
    • SARChI Na-oes Tegnologie
    • Sentrum vir Voedselveiligheid (SVV)
    • Instituut vir Afrika se Natuurlewe-ekonomie
    • Suider-Afrika Voedsellaboratorium
  • WYNVERKOPE
    • PLAAS JOU BESTELLING
    • KONTAK DIE WYN KELDER
  • KONTAK ONS
  • TUIS
    • VOORGRAADSE STUDENTE >
      • My SUN
      • Jaarboek/Kalender
      • ARTLA
      • Taalbeleid
      • AgriWetenskappe Studente-vereniging
      • Ondersteuning vir Studente
    • NAGRAADS >
      • Algemene Inligting
      • Voornemende Studente
      • Internasionale Studente
    • KORTKURSUSSE
    • JONGSTE NUUS
      • Nuusbriewe
      • Jaarverslae
  • WIE IS ONS?
    • BESTUURSPAN
    • DEKAANSAFDELING
    • JAARBOEK
    • DEPARTEMENTE
    • BLOG
  • DEPARTEMENTE
    • Landbou-ekonomie
    • Agronomie
    • Veekunde
    • Bewaringsekologie en entomologie
    • Voedselwetenskap
    • Bos-en houtwetenskap
    • Genetika
    • Hortologie
    • Plantpatologie
    • Grondkunde
    • Wingerdbou en Wynkunde
  • INSTITUTE EN SENTRUMS
    • Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB)
    • Suid-Afrikaanse Navorsingsinstituut vir Druiwe en Wyn (SAGWRI)
    • SARChI Na-oes Tegnologie
    • Sentrum vir Voedselveiligheid (SVV)
    • Instituut vir Afrika se Natuurlewe-ekonomie
    • Suider-Afrika Voedsellaboratorium
  • WYNVERKOPE
    • PLAAS JOU BESTELLING
    • KONTAK DIE WYN KELDER
  • KONTAK ONS

BLOG

Beste AgriWetenskappe eerstejaars kry erkenning

Drie studente in die Fakulteit AgriWetenskappe se harde werk op akademiese gebied is erken deurdat hulle aangewys is van die beste eerstejaars in 2020 aan die Universiteit Stellenbosch.


lees meer

Instituut wat op waarde van wildbedryf fokus ontvang skenking van Oppenheimer Generations

Oppenheimer Generations Research and Conservation het R10 miljoen oor die volgende vyf jaar bewillig


lees meer

Matie soek perfekte resep vir renosters se formulemelk

’n Nagraadse student in Veekundige Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), Dakota Guy, is tans besig om ’n plaasvervanger vir regte renostermelk te ontwikkel wat so na as moontlik aan die oorspronklike is.


lees meer

Dr Erna Blancquaert ontvang beurs om Wynmeester te word

’n Wingerdboukundige en navorser van die Universiteit Stellenbosch, dr. Erna Blancquaert, is een van slegs twee ontvangers wêreldwyd van die 2021 Taylor’s Port Golden Vines Diversity Scholarships.


lees meer

Nuwe gids help SA sitrusboere met bemestingskwessies

‘n Nuwe handboek bied uitgebreide insigte aan Suid-Afrika se uitvoergedrewe sitrusbedryf oor die voedingsbehoeftes van sitrusbome, hoe om blaar-, grond- en watermonsters te neem en te interpreteer, en hoe om te identifiseer wanneer bome voedingstekorte ervaar.


lees meer

US-wynnavorser ontvang Franse ridderskap

Die Franse regering het die wynmikrobioloog prof Benoit Divol van die Universiteit Stellenbosch (US) met ’n seremoniële ridderskap, die Chevalier dans l’Ordre du Mérite Agricole (of Ridderskap in die Orde vir Landbou), vereer.


lees meer

Samewerking met CCARDESA verstewig om landboukunde in Suider-Afrika te bevorder

Die verhouding tussen die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe en CCARDESA, die sentrum vir die koördinering van landbounavorsing en -ontwikkeling in Suider-Afrika, is versterk.


lees meer

Goue Veritas-medalje vir wyn uit universiteitskelder

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Welgevallen Wynkelder se Die Laan Merlot 2019 het vanjaar goud gewen by die 31ste Veritas-toekenningsgeleentheid. Daarby het drie ander wyne uit dié kelder ook een silwer uitstaande en twee silwer medaljes ontvang.


lees meer

US-akademici as mees aangehaalde navorsers aangewys

Twee van die Universiteit Stellenbosch se voortreflikste akademici is onder die wêreld se mees aangehaalde navorsers volgens die Highly Cited Researchers™ 2021-lys van die Web of Science-groep wat Dinsdag (16 November 2021) bekendgemaak is.


lees meer

Food Dialogue-sessie: BFAP leier prof. Ferdi Meyer gaan oor kommersiële landbou praat

Die kollig sal op die Suid-Afrikaanse landbousektor se rol in die handhawing van voedselsekerheid in Suider-Afrika val tydens die volgende Food Dialogue-sessie wat op 1 Desember 2021 deur die Universiteit Stellenbosch aangebied word.


lees meer

Voorlopige uitslae wys daar is maniere om boorkewer te bestry

Entomoloë van die Universiteit Stellenbosch (US) hou ’n wakende oog op die verspreiding van ‘n indringerinsek, die stompkopboorderkewer, en die fungus wat daarmee saam versprei word, en hoe dit bome regoor die land beskadig.


lees meer

Bydrae van informele boerdery tot voedselsekuriteit moenie onderskat word, sê BFAP-kenner

Suid-Afrika se informele landbousektor dra meer by tot die ekonomie en dus ook voedselsekuriteit as wat amptelik erken word.


lees meer

Data-gedrewe projek wil billike ekonomiese groei en diversifikasie van landbou in Malawi bevorder

Dis met die oog op die verbetering van die ekonomiese toekoms van kleinskaalse boerderye in Malawi in gedagte dat nagraadse studente en navorsers deesdae saamwerk aan projekte .


lees meer

Hommeltuie by olifante: so gebruik mens dit reg

Navorsers van die Universiteit Stellenbosch is praktiese riglyne en voorgestelde etiese protokolle geskryf oor hoe om olifante so min as moontlik te steur wanneer oor hulle gevlieg word met hommeltuie.


lees meer

Vrugteverpakking is sy kos, sê dr. Fadiji

Die meeste mense sal nie twee maal kyk na die kartonhouer waarin appels en ander soorte vrugte verpak word nie – maar nie dr. Tobi Fadiji nie.


lees meer

Nadoktorale genoot krap kop oor indringerkewer se genetika

‘n Kleine pestilensie genaamd die stompkopkewer het iewers oor die afgelope dekade ongevraagd in KwaZulu-Natal aangeland, vermoedelik as deel van skeepsvrag wat in Durban-hawe aangeland het.


lees meer

Oorweeg gerus minder stikstof op Wes-Kaapse canolalande, wys PhD-studie

Die meeste Wes-Kaapse graanprodusente wat ook canola aanplant, kan gerus minder stikstofbemesting tot hul canolalande toedien as wat hulle tans doen – en sodoende heelwat spaar.


lees meer

Van parshulp tot PhD oor verpienking by Sauvignon blanc

Van laboratoriumassistent en parshulp tot PhD – dis die pad wat die 52-jarige dr Anton Nel van Wellington oor die afgelope 32 jaar in die wynbedryf gestap het.


lees meer

Tien pryse vir US-agronome en hul kollegas

Die kaliber van die studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) wat met andere saamwerk om belangrike agronomiese kwessies in die Suid-Afrikaanse landbou aan te spreek, is bevestig deur die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gewasproduksie (SAVG).


lees meer

Trae sojaboonproduksie kan ‘n hupstoot kry

Die Suid-Afrikaanse sojaboonbedryf het broodnodige impetus nodig – maar om opbrengste wesenlik te verbeter sal boere ‘n paar kopskuiwe moet maak oor hoe hulle hul gewasproduksie-stelsels en grond hanteer.


lees meer

Navorser ondersoek produsente se planne om binne ’n dekade uit die boerdery te tree

Wie is die produsente wat na alle waarskynlikheid binne die volgende dekade uit die boerdery sal tree? Watter faktore het die grootste invloed op hul besluite in hierdie opsig?


lees meer

Die Suid-Afrikaanse Genetiese Vereniging verkies Stellenbosch Universiteit akademikus as president

Stellenbosch was gasheer vir die gesamentlike kongres van die Suid-Afrikaanse Genetiese Vereniging (SAGV) en die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Bioinformatika (SAVBi).


lees meer

Watter soort kalk is die beste?

Die meeste gereguleerde kalkbronne en verwante produkte wat in Suid-Afrika verkoop word het eintlik op die lange duur dieselfde effek op die pH van grond, mits die kalkproduk se kalsiumkarbonaatekwivalent reggestel word voor toediening. Sommiges reageer net vinniger as andere.


Lees die Engelse weergawe hier

Hortgro Fitosanitêre Laboratorium

Konstruksiewerk aan die Hortgro Fitosanitêre Laboratorium (of kortweg PHYLA) nader voltooiing. PHYLA sal as basis dien vir broodnodige navorsing oor hoe om peste en plantsiektes wat van fitosanitêre belang is vir die Suid-Afrikaanse sagtevrugte-uitvoerbedryf ten beste te bekamp.


lees meer

Kry voorstelle reg vir Internasionale Peersimposium in Januarie 2023, S’bosch

Die XIVde Internasionale Peersimposium vind van 22 tot 26 Januarie 2023 op Stellenbosch plaas. Dis die eerste keer dat die geleentheid in Afrika gehou sal word.


lees meer

Studente

  • SUNLearn / SUNLeer?
  • Maties
  • Huidige Studente
  • Prospective students

Vinnige Skakels

  • US Kalender
  • Jongste nuus

Meer Inligting

  • Wie Is Ons?
  • Departemente
  • Agrijob

Universiteit Stellenbosch © 2021

↑